Himno nacional de Chile

Toonsetting van die nasionale volkslied van Chili
Ramon Carnicer, komponis van die volkslied

Himno nacional de Chile is sedert 1828 die nasionale volkslied van Chili. Die lied bestaan uit ses strofes en 'n koor. Die woorde is deur Eusebio Lillo geskryf en dit is deur Ramón Carnicer gekomponeer.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy